IIFT Internasionale Akkreditasie & Samewerkings-ooreenkomste

IIFT as nasionale opleidingsinstansie het oor die afgelope drie en twintig jaar ’n huishoudelike naam geword. IIFT geniet internasionale bekendheid, met ’n besondere geloofwaardigheid onder internasionale gesondheids- en fiksheidsinstansies.

Nasionale samewerking vind landwyd plaas met die regering, tersięre inrigtings en sportfederasies.
Internasionale samewerking bestaan met:

  • IDEA World Fitness as die leier op die gebied van gesondheid, fiksheid en navorsing - www.ideafit.com
  • Die NSCA-CC (National Strength and Conditioning Association, Certification Commission) van die VSA, met die twee węreldspesialisprogramme: CSCS (Certified Strength and Conditioning Specialist) en CPT (Certified Personal Trainer). Albei hierdie kursusse is by ISO geregistreer en word węreldwyd aanvaar. - www.nsca-cc.org
  • FISAF International, is 'n internasionale nie-regeringsorganisasie - www.fisafinternational.com

 

Site Map | Privacy Policy | © 2006 IIFT - Internationale Instituut vir Sportwetenskap en Fiksheidsopleiding
Posbus 11329, Hatfield, 0028 | Tel: +27 12 342 0681 | Faks: +27 12 342 0682 | Epos: iift@icon.co.za
Geregistreer as 'n Nie Winsgewende Organisasie 2001/029912/08
Ontwerp-&-Instandhouding deur Shellseeker